To sem jaz, Anna Elbie Lötter

ISBN:

Published:

Paperback

191 pages


Description

To sem jaz, Anna  by  Elbie Lötter

To sem jaz, Anna by Elbie Lötter
| Paperback | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, ZIP | 191 pages | ISBN: | 6.67 Mb

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ’n verhaal wat sy nou eers,MoreSy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie.

Dit is ’n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal. Elbie Lötter is ’n skuilnaam.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "To sem jaz, Anna":


zasilatelstvi.com

©2010-2015 | DMCA | Contact us